Successfully reported

Gannaga Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 204 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Daniel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderful! What a pleasant stay! From our arrival to our departure, everything was very good. The owner and staff were very friendly and professional. The food was delicious, especially the lamb neck! We would like to commend Jackie on her sparkling personality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Pragtige uitsig. Stadig ry en alles die moeite werd. Verrassend! Na die Gannaga Pas, was die Lodge verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Gannaga Lodge
Baie dankie vir julle besoek en die mooi terugvoer! Ons is bly julle het die Gannaga Pas en die lodge geniet — die uitsig maak die rit beslis die moeite werd. Hoop om julle weer gou hier in die Karoo te sien! Vriendelike groete, Izak & die Gannaga Lodge-span

Hannelie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Hartlike ontvangs, heerlike kos en Karoo stilte! Heerlik gebly, maar roete aanwysings (insluitend GPS) is baie swak/verkeerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Gannaga Lodge
Baie dankie vir julle besoek en vir die mooi woorde oor ons ontvangs en kos — ons waardeer dit opreg! Ons is jammer om te hoor dat die roete-aanwysings en GPS-koördinate nie akkuraat was nie. Die area is soms ’n uitdaging vir sekere GPS-stelsels. Ons werk tans daaraan om dit te verbeter en gaan duideliker aanwysings op ons webwerf en bevestigings stuur. Ons hoop om julle gou weer hier in die Karoo-stilte te verwelkom! Vriendelike groete, Izak & die Gannaga Lodge-span

Janette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en stil. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Beveel dit aan vir mooi natuur en rustigheid. Heerlike kuier geniet by Gannaga Lodge. Jackie het uit haar pad gegaan om alles vir ons so gerieflik moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Gannaga Lodge
Baie dankie vir julle mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle ’n heerlike tyd by Gannaga Lodge gehad het en die rustigheid en natuurskoon kon beleef. ’n Spesiale dankie ook vir die waardering van Jackie – sy is werklik ’n aanwins vir ons span, en ons is trots op die manier waarop sy gaste welkom laat voel. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom vir nog ’n rustige wegbreek in die natuur! Vriendelike groete, Die Gannaga Lodge-span

André C
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie fantasties en die kos is van die uitstaande gehalte. Baie goeie waarde vir geld. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansonette W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

’n Hemelse, afgeleë stukkie paradys. Geheel en al afgeleë, met asemrowende panoramiese uitsigte oor berge, valleie en bossies. Geen bure in sig nie – net jy, die wind en die natuur. Dis perfek vir totale ontkoppeling van die wêreld. Die rit daarheen is ’n avontuur op sy eie, maar beslis die moeite werd. Dis een van daardie plekke waar jy wakker word met net voëlsang, en saans sterre sien soos jy dit nêrens in die stad kan sien nie. Daar is geen geraas, geen afleiding – net stilte en absolute rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderlike ervaring. Verras oor kliphuis. Lieflike uitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Gannaga Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly om te hoor dat die kliphuis jou verras het en dat jy die uitleg daarvan geniet het. Dit is vir ons belangrik om unieke en gemaklike verblyf in die hart van die Tankwa Karoo te bied. Ons hoop om jou weer by Gannaga Lodge te verwelkom vir nog 'n spesiale ervaring! Vriendelike groete, Die Gannaga Lodge-span.

Selenta D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker gebly en geslaap in 'n pragtige ligging! Ons het ons verblyf by Gannaga baie geniet. Al die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Kos was heerlik met verskeie interessante opsies om van te kies. Kamer in die stalle was skoon en netjies met 'n koffiestasie en 'n haardroër.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Gannaga Lodge
Baie dankie vir julle mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle verblyf by Gannaga aangenaam was. Dit was vir ons 'n plesier om julle te akkommodeer. Ons personeel sal verseker trots wees op die komplimente, en ons is bly julle het die kos en fasiliteite geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Pat S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Lekker rus en die stilte. Baie lekker gebly en gerus, veral die stilte en sterre. Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Gannaga Lodge
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is so bly julle het die stilte en die sterre geniet. Hoop om julle gou weer by Gannaga Lodge te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 204

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agterkop, Middelpos, Calvinia, 8193, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALnMdZ6WHu0sEpebCkz0HMf0PgJXHBE2Djy0omnDIzjJhBjqIYX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 204 5 1 5 Agterkop Middelpos 8193 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -32.110352766677 20.121760368347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang