Gannaga Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
                                    Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. 
                                            
Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 May 2025 tot 10 Jun 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026. 
                                                
                                    Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. 
                                            Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 May 2025 tot 10 Jun 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026. 
                                                
Prys sluit in
- Ou Plaashuis
- Rates displayed are on a bed & breakfast basis.
- Stalblok
- Rates displayed are on a bed & breakfast basis.
- Stalblol - Gesinskamer
- Rates displayed are on a bed & breakfast basis.
- Kliphuis
- Rates displayed are on a bed & breakfast basis.
Huisreëls
WiFi is beskikbaar in die lodge se hoofgebou, maar nie in die kamers nie.
'n Warm ontbyt kos R75 p.p. en sluit 2 stukkies spek, 2 eiers, 1 wors en gebakte bone in.
Die kamerprys sluit 'n buffet-ontbyt in met:
Koffie, tee en sap,
Tuisgemaakte brood bedien met kaas, konfyt en botter,
Jogurt met muesli,
Hawermout en pap, en
Twee soorte graan.
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke se bewaringsfooie is van toepassing op gaste sonder 'n geldige Wild Card. Die volgende tariewe geld per persoon, per nag:
- Suid-Afrikaanse inwoners: R58 per volwassene, R29 per kind (ouderdomme 1 tot 12)
- SADC-burgers: R116 per volwassene, R58 per kind (ouderdomme 1 tot 12)
- Buitelandse besoekers: R242 per volwassene, R121 per kind (ouderdomme 1 tot 12)
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Agterkop, Middelpos, Calvinia, 8193, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang