Successfully reported

Gansbaai Central Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Arné E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lekker intieme plekkie. Net reg vir 'n paartjie met klein kinders. Baie tevrede met verblyf, sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeri P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

We had a peaceful and most relaxing weekend. This is my third visit to Gansbaai Central. We always receive a warm welcome from Jacques. The apartment is clean with fresh, crisp linen. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeri P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonderful, we would visit again. This was our second visit to Gansbaai Central Accommodation. The owner will always give us a warm and friendly welcome and is very accommodating. Wow! What a peaceful stay. The apartment was clean with crisp fresh bedding as usual. We slept very well as the town settled into the night; we could hear the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Despiona C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Tranquility was epic indeed. Fantastic!!!!!!!!!!!!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Excellent overnight accommodation. Very friendly welcome. Very neat and spacious. Love the bath after a week of travelling. Value for money definitely. Good location for travellers. Walking distance from everything. What the photo shows is what you get.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantasies en gerieflik! Dit was fantasties en 'n baie netjiese plek, baie gerieflik en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Velentia J
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Nice and private. Cleanliness and safety on point. The cleanliness of the place was impressive and safe. We will definitely be staying there again. We loved the fact that it is so central, close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricky N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit is sentraal geleë, ons sal beslis weer daar gaan bly! Ons het baie lekker gebly. Ek sal dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Butch C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Baie baie lekker! Jacques was baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf was baie gerieflik en skoon en netjies met al die geriewe wat nodig is. Van vorige voorvalle wat ons al gehad het, was ek net 'n klein bietjie bekommerd oor die veiligheid van ons motor, want die hek waaragter die parkeerarea is, is baie laag en kan maklik oorgeskakel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Susan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Die kuier was puik, van ontvangs tot ons vertrek het. Dit was voorwaar 'n lekker rustige naweek, ek het dit baie geniet. Kan doen miskien met 'n binne kaggel vir die winter, maar ek dink vir die somer is dit baie ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Dirkie Uys Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJzSwPTwHekqOXWeVvPtmov5sQ77SkIsW9EjI7u5n9xMwasoQwc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 17 Dirkie Uys Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.585201045026 19.350704843241
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang