Gansbaai Central Accommodation
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Dirkie Uys Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gansbaai Central Accommodation is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel geskik vir 2 volwassenes in die kusdorp Gansbaai, net 'n pragtige 2 uur se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Geleë in die dorp, is dit slegs 400 m vanaf Gansbaai-hawe en binne loopafstand van restaurante en winkels.
Hierdie ruim woonstel bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, eetkamer en leefarea.
Die slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, 'n gasbraai en parkeerplek van die straat af.
Gansbaai is 'n wonderlike sentrale punt om die Kaapse Overberg te verken, slegs 'n uur se ry vanaf L'Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, en minute weg van walviskyk, Grootwithaai-hokduik en fynbosroetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 17 Dirkie Uys Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Gansbaai Central Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Dirkie Uys Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang