Successfully reported
+15

Ganz en Al

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montgomery Street, L'Agulhas, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Ganz en Al is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in L'Agulhas. Dit is geleë in 'n stil en vreedsame area en bied privaatheid met die agterkant van die eiendom teen die heuwel en omring deur pragtige natuurskoon. Die huis is binne loopafstand van die see en getypoele en bied slaapplek vir 6 gaste en 1 kind.

Elk van die 3 slaapkamers is gemeubileer met 2 enkelbeddens wat langs mekaar geplaas is, met genoeg spasie om hulle te skei indien verkies. Die 2 badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea wat geskik is vir 'n kind.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en gemaklike sitplek.

Die huis bied 'n groot oordekte vermaaklikheidspatio met 'n braai-area en bied 'n ontspanne vakansie-atmosfeer met beide binne- en buite-leefruimtes.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Montgomery Street, L'Agulhas, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montgomery Street, L'Agulhas, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA268cdc7889246a768804b454e840501e368fd2cd04836565f5e763f111903949a14c731183508646af52ab5687bf280238ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense Montgomery Street L'Agulhas 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.82124 20.02098
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang