Garden Apartment 316 @ Breakers Resort
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers Resort Unit 316, Umhlanga, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 909 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Tuinwoonstel 316 @ Breakers Resort is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n pragtige kusoordkompleks in Umhlanga. Dit is 'n goeie keuse vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek waar hulle verskeie geriewe kan geniet.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamers is elk toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan verskeie geriewe op die perseel geniet, soos 2 swembaddens, buitesitareas, 'n spa, 'n gimnasium, 'n putt-putt-baan en 'n 24-uur-ontvangs. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike winkels en restaurante is naby. King Shaka Internasionale Lughawe is ongeveer 18 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.4/5
First Private Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 27
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 88 Lagoon Drive, Breakers Resort Unit 316, Umhlanga, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers Resort Unit 316, Umhlanga, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang