Successfully reported
+16

Garden Cluster Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 26 High Road, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Garden Cluster Home is in Edenvale, 'n klein stad in die Oos-Rand, Gauteng. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die oorblywende slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea vir 6 gaste en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser en mikrogolf toegerus.

Die eenheid is troeteldiervriendelik en ekstra heffings is van toepassing. Een klein of mediumgrootte hond word toegelaat. Ongelukkig word geen katte toegelaat nie.

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die verblyf is naby Eastgate- en Greenstone-winkelsentrums.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hilde Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 26 High Road, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Gaste dink Garden Cluster Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 26 High Road, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76c2c02c46e6735db0069eaaafb81809c766af22dfc0e9f1a7a547a3e40d058c241c9314b482f70c4411a715e4fa69c1f52d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 26 High Road Eastleigh 1609 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -26.14141176641 28.168044654267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang