Garden Cottage @ Leafy Constantia Guest House
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Dellingham Road, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Garden Cottage @ Leafy Constantia Guest House is 'n knus en smaakvol versierde tuinkothuis in die voorstad Constantia, 'n wynproduserende area van Kaapstad.
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer met slaapplek vir 2 volwassenes, 2 kinders en 1 baba. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n bababed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Boonop is daar 'n kindergrootte slaapbank wat geskik is vir 2 kinders.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffiemasjien.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste sal toegang hê tot die soutwaterswembad en 'n groot, rustige tuin wat met die gasheer se familie en ander gaste gedeel word.
Constantia is 'n lowerryke voorstad van Kaapstad, omring deur pragtige en geskiedkundige wynlandgoedere waar gaste rustige staptogte in die wingerde en nabygeleë berge kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Alexandra Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 5 Dellingham Road, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Garden Cottage @ Leafy Constantia Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Dellingham Road, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang