Garden Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Kansellasies meer as 30 dae voor aankoms sal 10% van die totale bespreking gehef word; binne 30 dae sal 100% gehef word. Nie-opdaag word 100% gehef.
Geen rook binnenshuis nie. Sigaretstompies moet verantwoordelik weggegooi word en nie in kaggels of asblikke nie.
Geen voedselafval in vullis- of herwinningsdromme nie – aparte houers word voorsien.
Stiltye is van 22:00 tot 08:00.
Inklok vanaf 14:00 en uitklok teen 10:00 (buigsaam met vooraf reëling).
Geen troeteldiere toegelaat nie; diensdiere welkom.
Kinders onder 12 moet onder toesig wees.
Dit is 'n werkende plaas – af en toe plaasgeraas kan voorkom, en gaste sal waar moontlik in kennis gestel word.
Alle hekke en heinings moet toe bly. Sommige areas het elektriese heinings.
Diere is vrylopend en kan beskermend teenoor hul kleintjies wees. Dit word nie aanbeveel om babadiere te streel nie.
Wild is teenwoordig op die plaas; moet asseblief geen diere skade aandoen nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Vaalvlei Farm, Papiesvlei Road, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang