Garden Hideaway
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Strubens Road, Observatory, Cape Town, 7935, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Garden Hideaway is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Observatory. Met 'n privaat ingang bied hierdie rustige ruimte gaste beide privaatheid en gemak, ideaal vir reisigers wat 'n knus en stil basis in die hartjie van Observatory soek.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n klerekas, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, yskassie en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank wat in 'n enkelslaapbank omskep kan word, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Buite kan gaste 'n oulike tuin met buitesitplek geniet, sowel as 'n veilige parkeerplek. Die woonstel is ook gerieflik naby plaaslike geriewe en vervoerskakels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Annuscha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 60 Strubens Road, Observatory, Cape Town, 7935, Wes-Kaap
- Gaste dink Garden Hideaway het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Strubens Road, Observatory, Cape Town, 7935, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang