Gariep Country Lodge
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Main Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gariep Country Lodge bied gaste gerieflike oornagveblyf op pad na Namibië, die Kgalagadi, of enige ander plek in die Kaap. Braaigeriewe en 'n ten volle toegeruste kombuis is beskikbaar.
Elk kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, DStv, elektriese komberse en koffie- en teemaakgeriewe.
Die lodge is naby die Oranjerivier geleë en spog met skaduryke bome, 'n tuin om in te ontspan en veilige parkeerplek met afstandbeheerde toegang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Cathy & Gavin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 9 Main Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Gariep Country Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Main Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang