Gariep Country Lodge
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Main Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gariep Country Lodge bied 'n gerieflike oornagplek op pad na Namibië, Kgalagadi of die res van die Kaapprovinsie. Daar is braaigeriewe beskikbaar en 'n volledig toegeruste kombuis.
Die kamers is volledig toegerus met 'n en suite-badkamer, lugversorging, DStv, elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die lodge is naby die Oranjerivier geleë met lieflike skadubome, 'n tuin om te geniet en veilige parkeerplek met afstandbeheerde hekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Cathy & Gavin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 9 Main Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Gariep Country Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Main Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang