Successfully reported
+57

Garrett Guest House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 288 Limpopo Avenue, Sinoville, Pretoria, 182, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Garrett Guest House bied B&B-verblyf in die woonbuurt, Sinoville, in Pretoria. Dié gastehuis is naby winkels, restaurante, winkelsentrums en sowat 11 km van Pretoria se middestad af.

Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat individueel versier is en elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het ook elk 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, en het geriewe soos 'n TV, 'n mikrogolf en 'n verwarmer.

Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n gastesitarea en 'n gemeenskaplike kombuis met wasgoedgeriewe, 'n kroeg, braai-area, asook veilige parkeerplek.

Garrett Guest House is 15 km van verskeie sake- en ontspanningsgeriewe af en net 60 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hendrik N
5.0
Altyd lekker, die beste gasheer. Gasvry, mens voel gemaklik en soos familie.
Jun 2025
Nothando M
5.0
Peaceful and relaxing. Lovely host, very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Andre T
5.0
Enjoyable stay. I stayed over for one night in room nr 4 inside the owner's house, and enjoyed a very comfortable stay. The owner was v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Hendrik N
5.0
Uitstekend. Voel regtig of mens tuis is. Puik gasvryheid en netjies. Voel of mens tuis is. Het baie lekker gebly en gekuier. Die gasheer is wonderlik,...
Sien meer
Jun 2024
Jarries V
Besigheidsreis
4.8
Tevrede klient. Het een nag oorgebly. Plek was netjies en skoon en die eienaar was baie behulpsaam om eetplekke in die omgewing uit te wys.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gordon Rory Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 288 Limpopo Avenue, Sinoville, Pretoria, 182, Gauteng
  • Gaste dink Garrett Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 288 Limpopo Avenue, Sinoville, Pretoria, 182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4130a9b1455bb5245def8be10331a1ed01065441f6eee43098192e65cfb2edc135495b7b9ace242e3a2617e62b47afae02b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 288 Limpopo Avenue Sinoville 182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.684091 28.223159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang