Successfully reported
+21

GC4 Urban Ease

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Oliver Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R729 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Urban Ease bied veilige selfsorgverblyf in die hartjie van Seepunt, en is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat langs die kus wil ontspan.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n gemaklike koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefruimte beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke en 'n knus sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike dakswembad, buite-eetarea en braaigeriewe, perfek om te ontspan na 'n dag uit. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Seepunt Pavilion-swembaddens wat 1.3 km weg is, en Saunders Rock-strand is 1.1 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 4 Oliver Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 729
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 729
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 729
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Oliver Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf30d9dd5e80b3e1470cbbec13939be2ee5f644eff1c6d44819118f24e91a156845deaf0c34ca57b31f22709fc1de2b2a71f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R729 per nag, vir 2 mense 4 Oliver Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9146047 18.3904298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang