Successfully reported

Gee Wizz B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Steve M
1 nag
5.0
Sep 2025

I'd stay again. Great stay for the night away. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gee Wizz B&B
Thanks. We hope to see you again in the near future.

Koos M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gee wizz. Ja, ons het baie lekker gebly. is puik gasvrou en gasheer. Netjiese, skoon en eersteklas geriewe. Ons is as gewaardeerde gaste ontvang en is as familie daar weg. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gee Wizz B&B
Baie dankie vir die mooi review. Ons waardeer dit opreg. Lekker kamp met die nuwe wa!

Florina E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Goeie ligging, lekker geslaap, netjies en gasvrou 10/10. Lekker geslaap, ja, en was warm en snoesig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Amazing home away from home. The place is amazing and Yvonne is super helpful, friendly and understanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier R
1 nag
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Uitstekende diens, baie vriendelik. Sal graag weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gee Wizz B&B
Hi Renier Baie dankie vir die terugvoer wat jy gegee het. Ons het jou geselskap geniet. Hoop om jou gou weer te sien. Groete

Ilonka P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ek sal hulle definitief weer gebruik, huislike en warm atmosfeer. Vreeslik lekker gebly, gemaklik, netjies, vriendelik, veilig, ruim, goeie waarde vir geld en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gee Wizz B&B
Ilonka, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jou sommer gou weer te kan sien. Groete Steve and Yvonne

Phakamisa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderful. The owner is very friendly; she made our short stay lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolly W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Would recommend Gee Wizz to anyone visiting Scottburgh! We had a lovely stay at Gee Wizz B&B. Very friendly, helpful and generous hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very happy with our stay, would definitely book again. Very comfortable and enjoyable, very clean accommodation. Good caring hosts, and a delicious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gee Wizz B&B
Allan, I am so glad to hear that we will see you again. We have the sardines here at the moment. So maybe it's a good time to visit again. Thanks for taking the time to give us a review.

Lizette M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Outstanding stay experience. Our stay was fantastic, with a warm welcome and all our needs taken care of. Thank you for your warm and caring hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gee Wizz B&B
Lizette, thank you for staying at Gee Wizz. We hope to see you again. Keep safe and stay happy.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Lagoon Drive, Freelandpark, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOSMmovRcjueHHBVyGvSdLPql8weNAU1qXrzaQHAZ8yRkeDI5Kj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 33 Lagoon Drive Freelandpark 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.26686429681 30.75943294841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang