Geluksdam Guest House
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 van Riebeeck Street (N14), Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Strategies geleë op die N14 in die Noord-Kaapse dorp Olifantshoek. Hierdie landmerkfasiliteit, met tradisionele Suid-Afrikaanse argitektuur, bied 14 privaat eenhede op 'n bed-en-ontbyt-basis. Dit is 'n ideale oornagplek op die hoofroete tussen Gauteng en Namakwaland, die Kgalagadi-oorgrenspark en Namibië.
Geluksdam bied ook 'n uitstekende tuiste weg van die huis vir mense wat dienste aan die Noord-Kaapse mynbedryf lewer.
Die Kalahari is bekend vir sy gasvryheid. Ons nooi jou uit om by ons te bly en ons geriewe te geniet en ontbyt, middagete of aandete te geniet. Jy kan in enige van die vermaaklikheidsareas sosialiseer, wat 'n sitkamer, eetkamer en kroeg insluit.
Die geriewe is met jou in gedagte ontwerp en sluit in 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers, 'n gemengde slaapsaal, 'n gesinsateljee, 6 Deluxe-kamers, 'n dubbelkamer met 'n patio en 2 kamers met twee enkelbeddens. 'n Slaapbank of stretcher kan by sommige eenhede bygevoeg word vir groter gesinne of groepe.
Op versoek sal ontbytpakkies in plaas van ontbyt of 'n addisionele ontbytpakkie teen 'n billike prys voorsien word. Middagete, aandete, versnaperinge en drankies teen billike pryse.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jozua Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 4 van Riebeeck Street (N14), Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
- Gaste dink Geluksdam Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 van Riebeeck Street (N14), Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang