Successfully reported

Geluksdam Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Karin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik rustig. Alles was netjies en skoon. Verblyf was goed en alles mooi netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie trokke wat tot laat nag ry, maar as jy slaap, slaap jy lekker en veilig. Ja, verskriklik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon veilige oornag vir deurry reisigers. Skoon veilige oornag vir deurry reisigers. Die gasheer maak die heerlikste aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dankie. Baie aangenaam, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Dankie. Baie aangenaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariaan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Baie goed. Baie dankie. Goeie verblyf, netjies en skoon. Heerlike aandete en ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Gemaklik en rustig. Die familie het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

W A S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Vriendelike diens. Baie lekker plekkie om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, uniek, en 'n ware oase. Ons het heerlik gebly. Die kos was uitmuntend en ons gasheer het uit sy pad gegaan om seker te maak dat bouwerk a.g.v. reenskade ons nie steur nie. Hy het ons selfs getrakteer op 'n gratis aandete en ontbyt! Die opset is smaakvol en ek sou selfs langer daar wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jozua Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 van Riebeeck Street (N14), Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMZyUf3GJtyPQKxDuUinYfozfnYzTeMtqrptk7XpSVeeXvlVZAi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 4 van Riebeeck Street (N14) Olifantshoek 8450 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.948789332442 22.73513584258
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang