Geluksdam Guest House
Beskrywing
Die kamer het 'n privaat ingang en het 'n koningingrootte-bed en 'n klerekas. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en broodrooster. Daar is ook 'n sitarea en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra tarief per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en tolet. Die kamer het ook 'n kombuisie en 'n sitarea. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra tarief per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die kamer het ook 'n ketel, platskerm-TV en 'n sitarea. Daar is ook lugversorging en WiFi. Linne word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra tarief per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-ateljee het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea en 'n buitestoep met braaigeriewe en stoepmeubels. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel toegerus. Dit is op die eerste verdieping.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra tarief per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse vrystaande eenheid bied slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens. Daar is 'n enkelbed in die oop leefarea vir nog 1 gas. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra tarief per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is 'n tweeslaapkamer-slaapsaal met 2 verdiepings. Die eerste kamer het 3 enkelbeddens en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n oopplan-kombuisie en -sitarea met 2 enkelbeddens en 'n sitarea. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook 2 badkamers, elk met 'n stort, wasbak en toilet. Die stoep het buitemeubels vir addisionele sitplek en 'n braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra tarief per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 van Riebeeck Street (N14), Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang