Gem on Armadale
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 11 Des 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 14 Armadale Street, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 000R3 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Gem on Armadale is 'n selfsorghuis in West Beach, Wes-Kaap en spog met 'n binnenshuise Jacuzzi.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens, al die kamers spog met slim-TV's. Dié slaapkamers maak gebruik van 2 badkamers met 'n stort, wasbak, toilet en bad.
Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n 8-sitplek-eetkamertafel, is volledig gemeubileer met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en komplimentêre WiFi. Die huis is toegerus met 'n omskakelaar en UPS, vir die WiFi.
Gaste kan 'n binnebraai geniet, 'n perfekte omgewing vir skemerkelkies terwyl hulle oor die pragtige tuin uitkyk. Die huis spog met 'n binnenshuise jacuzzi wat gaste kan geniet tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 14 Armadale Street, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Gem on Armadale het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 14 Armadale Street, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang