Successfully reported

Gemütlich Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Melaney C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Rustig en veilige kuier gewees. Baie lekker gebly. My seuntjie van 8 jaar het vreeslik baie die WiFi en swembad geniet. Ek en my man kon lekker braai en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jody D
1 nag
5.0
Okt 2023

Good stopover. They offer a very good, safe, and clean stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lieflike juweel. Adri die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel selfs ons wasgoed gewas. Sal weer die gastehuis besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Gemütlich Guest House
Baie dankie, ek waardeer dit. Dit was lekker om julle te ontmoet en by ons te kon gehad het. Mooi geseënde week. Adri

Elma H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie tevrede. Alles was presies wat ons verwag het. Dankie Adri vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linsen F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Awesome gasvryheid dis definitief my eerste keuse vir verblyf in Upington. Gasvryheid is next level.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Gemütlich Guest House
Hallo Linsen Ag dit was net 'n plesiertjie gewees. Dis lekker om lekker mense te ontvang. Dankie vir die resensie. Waardeer. Groete Adri

Laverne C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Gerieflik. Stil area maak rustige verblyf aangenaam. Sal enige tyd weer bespreek. Vriendelike en puik diens. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Gemütlich Guest House
Goeiedag Laverene. Baie dankie vir die goeie terugvoer, waardeer dit. Dan sien ons julle in nabye toekoms. Mooi geseende week.

Eloise F
1 nag
5.0
Apr 2023

Verblyf was baie gerieflik en privaat. Ontvangs was goed en Adri was baie vriendelik en hulpvaardig! Die swembad was 'n pluspunt en sy was 24 uur vir ons beskikbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Gemütlich Guest House
Baie dankie, ek waardeer dit. Was n voorreg gewees om julle te kon ontmoet en om julle by ons te hê..

Naomi L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

There is safe off-street parking. There are many little extras in the room that add to the comfort of the stay. You can braai and sit under the Lapa next to the pool. It's quiet and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Gemütlich Guest House
Hi Naomi Thank you very much for the positive review. It was a nice having you guys. Adri

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Eienaar het ons vriendelik verwelkom. Ontbyt was heerlik. Gastehuis kan regtig aanbeveel word. Baie netjies en skoon binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Gemütlich Guest House
Hallo Kobus. Baaie dankie vir die goeie resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Mooi daggie

Daniel R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Absolutely feel at home place. Reception by the host was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Gemütlich Guest House
HI Daniel, thank you very much, and for the review. Have a blessed day. Adri

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 814
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 814
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 814
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 167 Rondom Street, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcJYBs4H95rYLV0kUBDTN8qn8YaXXwGePHMhIdbUDWrGJbHZEIR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R814 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 167 Rondom Street Florapark 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.441902497712 21.245176792145
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang