Gemütlich Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 167 Rondom Street, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R814 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Gemütlich Gastehuis bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in Florapark, Upington, wat dit 'n ideale basis maak om die Noord-Kaap te verken.
Hierdie gastehuis bied 8 pragtig ingerigte kamers met lugversorging, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in TV's, WiFi-toegang, DSTv-stroomdienste, tee- en koffiemaakgeriewe en badhanddoeke.
Die tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-area. Met sy moderne geriewe, gerieflike ligging en uitnodigende atmosfeer, beloof elke verblyf om onvergeetlik te wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 147
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 167 Rondom Street, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Gemütlich Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 167 Rondom Street, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang