Genesis Self-catering Apartments
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Jan 2025 tot 22 Jan 2027.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 122 Barry Richter Road, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R770R693 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Genesis Self-catering Apartments bied gerieflike verblyf in Fleurdal, Bloemfontein. Dis naby winkels en restaurante in die area.
Verblyf word in 3 kamers met verhit-en-eetgeriewe gebied, wat apart van die hoofhuis op dieselfde perseel is. Elke kamer het ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, asook ‘n kombuisie met ‘n yskassie, mikrogolf en ‘n TV. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dis 3,5 km vanaf Windmill Casino en 2,4 km vanaf Rosepark Hospitaal. Die Pick ‘n Pay in Fleurdal is net 450 m van die instansie af.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Olebogeng Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 122 Barry Richter Road, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Genesis Self-catering Apartments het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 122 Barry Richter Road, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang