Genesis Self-catering Apartments
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Jan 2025 tot 22 Jan 2027.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 122 Barry Richter Road, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R770R693 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Genesis Self-catering Apartments bied gerieflike verblyf in die woonbuurt Fleurdal in Bloemfontein. Die veilige eiendom is gerieflik geleë met toegang tot winkels en eetplekke in die area.
Verblyf word gebied in 3 selfsorgkamers met verhit-en-eetgeriewe, wat apart van die hoofhuis op die perseel is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en is toegerus met 'n klein kombuisie met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond, en 'n TV. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Die eiendom is 3,5 km vanaf Windmill Casino en 2,4 km vanaf Rosepark Hospitaal geleë. Die Pick n Pay-kruidenierswinkel in Fleurdal is net 450 m van die eiendom af.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Olebogeng Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 122 Barry Richter Road, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Genesis Self-catering Apartments het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 122 Barry Richter Road, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang