Successfully reported

Gentle Breeze Retreat

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Santie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Hierdie is 'n ware emosionele retreat. Wat 'n heerlike wegbreek! Die tuin is ongelooflik mooi en vreedsaam. 'n Mens kan ure sit en kyk na die groen gras en kleurryke blomme. Sanci was baie verwelkomend en behulpsaam. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absolute kwaliteit! Ons is hartlik ontvang en alhoewel ons weens besigheid net oorgeslaap het, was alles 'in plek' en nog meer. Mooi omgewing, veilige parkering, skoon en netjiese kamer met al die nodige geriewe, 'n heerlike ontbyt en hulpvaardige gasvrou met inligting wat ons benodig het. Ek wens ons kon langer bly om meer van die mooi omgewing en gasvryheid te beleef - dalk 'n volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanci
Gentle Breeze Retreat
Dankie. Dit was ook lekker om julle te ontmoet! Ek hoop ons kan julle gou weer ontvang.

Richard D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Plesierig en rustig. Baie lekker blyplek vir 'n kort wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buhlebenkosi T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Value for money. We had a wonderful stay with my partner. It was surely value for our money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kefentse M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

It was great, the staff is amazing, their rooms are clean. I wish I had extended my stay. It was great, the staff is amazing, their rooms are clean. I wish I had extended my stay at Gentle Breeze Retreat, nothing different from what is seen in the photos. The breakfast is even the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jm V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die kamer was gerieflik en skoon. Die huis het 'n lekker atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanci
Gentle Breeze Retreat
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.

Chris Beetge G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Feb 2025

Sal die verblyf glad nie aanbeveel vir toekomstige gaste. Die wooneenheid is glad nie op standaard vir die prys wat betaal is. Daar is bv. nie 'n tafel om aan te sit vir ete. Daar is 'n klein ystertafel buite die eenheid, maar dit was die hele naweek nat weer. Sit op jou skoot en eet. Die buitebraai is nie onder dak, staan in die reën en braai. Die braai word nie elke dag skoon gemaak nie; moes dit self doen. Badhanddoeke moes na die derde dag op versoek geruil word.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Sanci
Gentle Breeze Retreat
Beste Chris, Ons streef daarna om alle gaste 110% gelukkig te hou en is daarom baie jammer dat julle so 'n negatiewe ervaring gehad het. Ons gebruik graag die kommentaar om ons diens nog meer te verbeter. Ons bied julle graag 'n goeie pakket aan in ons beste eenheid om julle te bederf. Kontak my vir meer besonderhede.

Petro P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rus rus en nog rus. Stil en pragtige omgewing. Lieflike, smaaklike ontbyt! Was rustig, netjies en die eienaar was super vriendelik. Dit was 'n baie aangename ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige oornag verblyf. Lekker ontbyt. Vriendelike gasvrou. Ons het lekker oornag in 'n rustige en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Grewar Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8029fcc480dc6c12bb7790b3213243ec6400dbf6a7a7bcfe35cffe5ad31146b9a5011ac3e57285f9b42f7142d93c6a7ab118?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 16 Grewar Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.904564197315 27.440461206746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang