Successfully reported
+26

Georgie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 207 George Street, L'Aghulas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Georgie is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat aan die seefront in L'Agulhas geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aan die kus.

Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, ketel en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die yskas-vrieskas is in die oopplan-leefarea en daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n binnebraai. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en gratis WiFi. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring.

Die sitarea se stapeldeure lei na 'n lieflike stoep met sitplek, draagbare braaigeriewe en 'n betowerende see-uitsig. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 207 George Street, L'Aghulas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Georgie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 207 George Street, L'Aghulas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed555dbe6e803cba3ae9c392ad707e8f564a5716b86ac4a5a4d42f17951577da3c65e5b337a9efa09f9835727322a6450f69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 207 George Street L'Aghulas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.823452190213 20.02325576519

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang