Successfully reported
+26

Georgie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 207 George Street, L'Aghulas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Georgie is 'n lieflike seefront-selfsorgvakansiehuis in L'Agulhas, ideaal vir 'n gesinsvakansie langs die kus.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is volledig gemeubileer met 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, terwyl die tweede badkamer net 'n stort het.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, ketel en skottelgoedwasser insluit. Die yskas-vrieskas is in die leefarea geleë. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n binnebraai. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Om DStv te kyk, benodig jy jou eie dekodeerder.

Die sitkamer het stapeldeure wat uitloop op 'n lieflike patio met buitesitplek, draagbare braaigeriewe en betowerende see-uitsigte. Gaste kry parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 207 George Street, L'Aghulas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Georgie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 207 George Street, L'Aghulas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed555dbe6e803cba3ae9c392ad707e8f564a5716b86ac4a5a4d42f17951577da3c65e5b337a9efa09f9835727322a6450f69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 207 George Street L'Aghulas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.823452190213 20.02325576519

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang