Successfully reported
+12

Gezellig

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 St. Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Gezellig is 'n stylvolle, gerieflike en ruim selfsorghuis, ideaal geleë in Paternoster, net 100 m van die strand af. Neem asseblief kennis dat die strand besig en raserig kan raak tydens vakansies.

Dié luukse huis het slaapplek vir tot 8 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, asook 'n beskutte patio. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met slegs 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorgdoeleindes en sluit 'n gasstoof en 'n elektriese oond in. Daar is 'n TV-kamer op die boonste vloer wat lieflike uitsigte oor Bekbaai het. Ander geriewe sluit 'n TV met die volledige DStv-boeket en 'n binnenshuise kaggel in.

Die beskutte patio met braaigeriewe is onder geleë en beskik ook oor 'n vuurmaakplek met sitplek vir 12. Een toesluitmotorhuis, asook parkeerplek van die straat af, word op die perseel voorsien.

Paternoster is 'n klein vissersdorpie wat aan die Weskus van Suid-Afrika geleë is en spog met 'n kulturele ervaring soos geen ander nie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1903

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 21 St. Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gezellig het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 St. Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhMjU0ZmE0LTZkMDMtNDMxOC04ZDE5LWQ1MGU4OGNkYzJmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 21 St. Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.809448548517 17.88484741336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang