Gezondheid
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eenheid het 'n voorafbetaalde elektrisiteitsmeter wat vooraf geïnstalleer is met 'n vasgestelde hoeveelheid elektrisiteit. Wanneer dit klaar is, moet gaste dit op eie koste herlaai. Die huis het sonpanele vir gebruik deur die dag.
Skoonmaakdienste kan met vooraf reëling en teen 'n ekstra koste verskaf word en moet direk aan die skoonmaakmaatskappy betaal word.
Geen partytjies of harde musiek nie. Rook is nie binne die huis toegelaat nie.
Troeteldiere word nie binne die huis toegelaat nie. Daar is 'n aangewese area buite met 'n troeteldierhuis en 'n hittelamp vir die kouer nagte.
Vir die swembad om die hitte te behou, word dit aanbeveel dat die kombers na swem teruggesit word.
Die verhitting van die swembad is seisoenaal.
Skoonmaakfooi moet saam met die breekskadedeposito betaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Esther Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang