Successfully reported

Ghanneghoet

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Shanice T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, kalm en waardevol. Dit was baie lekker en rustig. Alles wat ons nodig gehad het, was tot ons beskikking. Die eienaars was baie vriendelik en verwelkomend. Ons het ook baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ghanneghoet
Dankie vir julle positiewe terugvoer, hopelik is die weer volgende keer beter.

Henk M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Uitstekend, vrede, rustig. Ons het heerlik gebly, gasvryheid 10 uit 10, ligging perfek, naby die strand maar ook 'n stil gedeelte van die dorp. Perfek om jou batterye te gaan laai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ghanneghoet
Julle was so gemaklik en ontspanne, dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te hê. Dis altyd lekker om te sien as ons gaste 'n lekker tyd het. Sien julle weer.

Rosemarie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons kom weer. Wonderlike gashere, baie goed toegeruste akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ghanneghoet
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, tot volgende keer.

Jolanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie mooi en netjiese plek en ten volle toegerus. Baie tuis gevoel. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ghanneghoet
Baie dankie, ons het geniet om julle hier te hê. Julle is altyd welkom, en as ons in julle omgewing mag, ons dalk kom groet.

Ben O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ontspannend. Ja, dit was baie lekker. Alles was skoon en netjies. Eienaar was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ghanneghoet
Baie dankie, julle is aangename geen nonsens gaste, vertrou ons sal mekaar weer sien.

Jd S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik, goeie gasheer en gasvrou. Waarde vir geld. Netjiese, pragtige plekkie. Baie lekker gebly. Gasheer en gasvrou baie gaaf gewees. Was puik, gaan beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ghanneghoet
Baie dankie, julle was warm en vriendelike gaste. Het ons kort geselsies geniet. Sien uit na julle volgende besoek.

Daniel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderful place, value for money and great hosts. They welcomed us with open arms and even gave us a gift for our 50th wedding anniversary. The accommodation is large with 2 bedrooms, kitchen and lounge, perfect for an extended stay and within walking distance to the beach. The garden is open to guests as well as our dogs. They even looked after our dogs when we went to the restaurant. They informed the restaurant of our 50th and we received excellent service. Ghanneghoet is highly recommended as holiday accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ghanneghoet
Thanks, love having you!

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfect for a relaxing weekend. Awesome. Hosts were very friendly. Definitely would go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ghanneghoet
Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien

Louise V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2025

It was great and very relaxing. Nice cozy place, well equipped, has everything you need to enjoy your stay. From restaurant, koffie shop and food store. Walking distance to the beach, very relaxed atmosphere. Really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elsabe
Ghanneghoet
Thanks for the feedback.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsabe Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Retief Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd59ccb64cd0f4f5d3ed532d00298bd680252d647f6a7bcdd54c137377618bb2014ef340e7b75b71a81f4f683c63f7f667b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 34 Retief Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.353879889412 21.87715960454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang