Ghanneghoet
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 1 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Retief Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
-
Vanaf
R900R810 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ghanneghoet is 'n helder, ruim selfsorg-vakansie-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die hartjie van Gouritsmond. Perfek vir 'n naweekwegbreek, hierdie eiendom is net 'n klipgooi van die getypoel, rotsagtige oewers en swemstrand af. Die strandmeer is maklik te voet of per motor bereikbaar.
Hierdie bekoorlike kothuis bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste word versoek om hul eie handdoeke saam te bring.
Die leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis in met 'n tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, sowel as breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel word voorsien vir gedeelde maaltye, en die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite kan gaste 'n privaat patio met sitplek en 'n draagbare braai geniet, perfek om te ontspan en die omgewing in te neem. Die eiendom is volledig omhein, en veilige straatparkeerplek is direk voor die eenheid beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elsabe Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 34 Retief Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Ghanneghoet het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Retief Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang