Giverny
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 439 Amajuba Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Giverny bied selfsorgverblyf in die hartjie van Dullstroom. Dit is gerieflik naby 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe geleë.
Verblyf word in 2 uniek versierde kothuise, Renoir en Monet, gebied. Die kothuise het privaat badkamers en die slaapkamers is met knus beddens, sagte duvets en skoon linne ingerig. Elke kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor kombuisgeriewe, 'n eetarea en 'n sitarea. Daar is ook TV's met DStv en gratis WiFi.
Elke kothuis het braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Daar is 'n verskeidenheid restaurante en winkelsentrums naby vir diegene wat die dorp wil verken en die Dullstroom Birds of Prey & Rehabilitation Centre is net 3,2 km ver.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 439 Amajuba Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Giverny het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 439 Amajuba Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang