Giyani Shamba Lodge
- Kapasiteit: 48 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stand No 265 Homu Tribal Office, Main Street Section E, Giyani, 0826, Limpopo
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Giyani Shamba Lodge is in in Giyani, Limpopo en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of gaste wat graag wil ontspan.
Hierdie gastehuis bied 24 kamers, elk met 'n TV met DStv en gratis WiFi. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n lessenaar, lugversorging, yskassie en gemaklike beddens.
Die lodge spog met 'n swembad en 'n gelisensieerde kroeg en 'n pragtige tuin buite.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Stand No 265 Homu Tribal Office, Main Street Section E, Giyani, 0826, Limpopo
- Kapasiteit: 48 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stand No 265 Homu Tribal Office, Main Street Section E, Giyani, 0826, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang