Successfully reported
+18

Giyani Shamba Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand No 265 Homu Tribal Office, Main Street Section E, Giyani, 0826, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Giyani Shamba Lodge is in Giyani, Limpopo, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, wat jou toelaat om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.

Die gastehuis bied 24 pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n lessenaar, lugversorging, yskassies en gemaklike beddens.

Buite het die eiendom 'n pragtig aangelegde tuin, 'n perfekte plek om die rustige omgewing te bewonder. Die lodge het ook 'n swembad en 'n gelisensieerde kroeg.

Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Stand No 265 Homu Tribal Office, Main Street Section E, Giyani, 0826, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand No 265 Homu Tribal Office, Main Street Section E, Giyani, 0826, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60179460497f79b037ef846f599488f6bc416e089150755430bd76419ddf2d1e17ab0392b1e93dd512d2d468c560a797ce85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) Stand No 265 Homu Tribal Office Main Street Section E 0826 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.303832041385 30.803914345426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang