Successfully reported
+25

Glamping @ The Well

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys Street, La Terra de Luc Farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Glamping @ The Well bied luukse tente op die La Terra de Luc-plaas in Franschhoek, wat dit die ideale akkommodasie maak vir gaste wat die Franschhoek-wynroete wil verken.

Elke tent is tussen die Cabernet-wingerd en Wilger-bome geleë en bied slaapplek vir tot 2 gaste. Die eenhede bestaan uit 'n kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Langs die slaapkamer is 'n gemaklike sitarea en 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware. Die tente maak oop na 'n patio met uitsig oor die omliggende natuurlike landskap en volwasse bome.

Gaste geniet ook uitsigte oor die pragtige berge rondom die Franschhoekvallei. Elke tent het 'n privaat ingang en 'n privaat buite-area met 'n borrelbad, perfek om te ontspan of 'n glas wyn van die plaaslike wynkelders onder 'n sambreel te geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Dirkie Uys Street, La Terra de Luc Farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glamping @ The Well het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys Street, La Terra de Luc Farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60c294b21a0b317aa9647b6f8f78c096773fe7c405e8a38c8b675b47fb1d6575f367ec0c63d56fb280a3158e86ad823a0ec2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Dirkie Uys Street La Terra de Luc Farm 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.913419734066 19.122832683588
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang