GlassTree B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 President Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
GlassTree B&B is in Bredasdorp geleë en bied 'n gemaklik gemeubileerde eenheid vir tot 2 persone.
Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, en vir gerief word linne voorsien.
Die leefarea het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Selfhelp-ontbyt van sap, jogurt, vrugte, scones, broodjies, konfyt en kaas is ingesluit in die tarief. WiFi is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die eenheid is toegerus met Openview en 'n TV. Daar is ook 'n buite-onthaalarea. Die eiendom het 'n omsetterstelsel wat rugsteunkrag aan die ligte en slegs WiFi verskaf.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Bredasdorp bied 'n verskeidenheid stap- en voetslaanroetes, die Bredasdorp Skeepswrakmuseum en die dorp is slegs 25 km vanaf Arniston, en 35 km vanaf Struisbaai en L'Agulhas.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4 President Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink GlassTree B&B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 President Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang