Glencairn Heights Dream House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Bobbejane kan gereelde besoekers wees, maar die elektriese heinings hou hulle gewoonlik buite die perseel. Moenie bobbejane voer nie.
Maak alle deure en vensters toe as daar bobbejane is.
Draai oorskietkos of rommel goed in plastieksakke toe voordat gaste dit buite in die vullisdrom plaas.
Maak asb. seker om alle vensters en deure toe te maak wanneer gaste die verblyf verlaat. Gaste kan dan die alarm aktiveer.
Groot partytjies word nie toegelaat nie.
Rook word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 babas - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Camilla Street, Glencairn Heights, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang