Successfully reported
+17

Glencairn Holiday Apartment

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 29 Cockburn Street, Glencairn Heights, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R989 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Glencairn Holiday Apartment bied verblyf in 'n woonstel, wat geheg is aan die hoofhuis, in 'n stil buurt teen die hange van Elsie's Peak. Die pragtige woonstel is die ideale basis vanwaar gaste die Suidelike Skiereiland kan verken.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die goed-beligte slaapkamer het 1 dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n privaat ingang, en die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met 'n slim-TV. Ons bied 20 plaaslike TV-kanale. 'n Deur maak oop na die klein tuin-patio waar jy kan ontspan of braai. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die Glencairn-strand, Scratch Patch, Simonstad Jubilee Plein, die pikkewyne by Boulders-strand, die Kaap van Goeie Hoop en Langstrand met sy ongerepte 5,5 km-lange strand is binne maklike bereik. Daar is ook skilderagtige staproetes wat net agter die huis begin.

Die eenheid is nou bestand teen beurtkrag. Daar is 'n sonkragstelsel wat die stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en haardroër tydens beurtkrag ondersteun.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Toby Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 29 Cockburn Street, Glencairn Heights, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glencairn Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 989
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 989
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 989
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 29 Cockburn Street, Glencairn Heights, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f48f196bef252c86c01980af3f36c40a46a35e35b28f8c0259f1ff107579513e6b112acaba682cb4d5879b7805eab95ffb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R989 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 29 Cockburn Street Glencairn Heights 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.1496799 18.42662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang