Glenelg Road Guest House
Beskrywing
Die Deluxe Studio-eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n sitarea met 'n rusbank en slim-TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n toonbank waar gaste maaltye kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Huisreëls
Inkloktyd begin om 14:00 | Uitkloktyd is 10:00 vm.
Geen rook binne nie (buite-area beskikbaar).
Geen partytjies of harde geraas na 22:00 nie.
Slegs geregistreerde gaste mag oorslaap.
Dagbesoekers met toestemming van die bestuur.
Los asseblief die eenheid netjies en ordelik met vertrek.
Rapporteer enige breekskade of skade.
Enige skade aan linne, handdoeke of meubels sal aan die gas gehef word. Gaste word nie toegelaat om huishanddoeke te gebruik vir hare kleur, voertuie was of stranduitstappies nie.
Gebruik water en elektrisiteit verantwoordelik. Geen troeteldiere tensy vooraf gereël nie.
Parkering beskikbaar op die eiendom.
Ontbytpakkies beskikbaar op aanvraag (Maandag tot Vrydag).
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die Gesinssuite bied 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea sluit twee enkelbeddens in wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n sitkamer met TV en 'n eetarea. Die suite het ook 'n volledig toegeruste kombuis, perfek vir selfsorg en gesinsmaaltye. Bly verbind met vinnige gratis Wi-Fi en geniet jou gunstelingprogramme met Netflix of Prime Video. Hierdie suite is ideaal vir gesinne, klein groepies of reisigers wat gemak en privaatheid soek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Huisreëls
Inkloktyd begin om 14:00 | Uitkloktyd is 10:00 vm.
Geen rook binne nie (buite-area beskikbaar).
Geen partytjies of harde geraas na 22:00 nie.
Slegs geregistreerde gaste mag oorslaap.
Dagbesoekers met toestemming van die bestuur.
Los asseblief die eenheid netjies en ordelik met vertrek.
Rapporteer enige breekskade of skade.
Enige skade aan linne, handdoeke of meubels sal aan die gas gehef word. Gaste word nie toegelaat om huishanddoeke te gebruik vir hare kleur, voertuie was of stranduitstappies nie.
Gebruik water en elektrisiteit verantwoordelik. Geen troeteldiere tensy vooraf gereël nie.
Parkering beskikbaar op die eiendom.
Ontbytpakkies beskikbaar op aanvraag (Maandag tot Vrydag).
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 53 Glenelg Road, Fernglen, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang