Successfully reported

Glenfinnan Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Petro V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Aangename verblyf en lekker met Nico gesels. Baie stil en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal definitief weer daar gaan bly. Lekker gebly, goeie en skoon area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico & Asel
Glenfinnan Guest House
Baie dankie! Ons sien uit daarna om julle weer te huisves

Vannessa C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Pragtig skoon, netjies en uitmuntende uitsig oor die lagoon. Always such a fantastic stay at Glenfinnan! We always stay with you when we travel for work and we are never disappointed. And of course Mattewis makes it worth our while!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico & Asel
Glenfinnan Guest House
Thank you, Vannessa! It is lovely to have you here, and we are glad you enjoy our 'furry host'! Looking forward to your next visit.

Attila S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Great. It was very nice, comfortable and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great. Highly recommended. Outstanding in every way. Great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico & Asel
Glenfinnan Guest House
Thank you, Michelle! It was a pleasure to host you, and we look forward to your next visit

Marita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige, rustige, netjiese gastehuis. Uitstekende verblyf naby die strand en winkels. Alles wat jy nodig het en nog meer. Veilige parkering. Baie vriendelike ontvangs, baie dankie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico & Asel
Glenfinnan Guest House
Baie dankie! Bly om te hoor julle het lekker gebly, en ons sien uit na julle volgende kuier

Andries B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Oornag vir sakebesoek. Ja, netjiese plek met mooi uitsig en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Véronique F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Nice guesthouse with beautiful view. Nice guesthouse, beautiful view from the terrace. We had a self-catering option, and we could use everything we asked for! Very friendly hosts! Safe and quiet neighbourhood! So good to have a relaxing time! The beach, shops and restaurants are within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tim G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig. Sommer baie lekker en sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico & Asel
Glenfinnan Guest House
Baie dankie vir die resensie! Hoop julle kom kuier weer by ons.

Peter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect stay. The stay was perfect in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico & Asel
Glenfinnan Guest House
Thank you very much, Peter! Hope you will visit again

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico & Asel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Roode Vos Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0782c213649225aee79b44e3b8613eb0331c008f38e151b5e7d0621c1a4b7fcd57bcf2fc63d5184362f072fdd329b91ae761?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 15 Roode Vos Crescent Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0952399 18.0369199
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang