Successfully reported

Gleniqua Bliss Holiday Home

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Marizanne G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Lekker kuierhuis, goeie ligging! Ons was 'n groep van 6 volwassenes en 4 jong kinders. Die huis was vreeslik netjies, skoon en goed onderhou. Die ligging is fantasties - net 'n paar tree van die trappies na die strand. Oggend koffie op die beskutte stoep met 'n see-uisig en dolfyne was 'n hoogtepunt. Die kombuis is goed toegerus (skottelgoedwasser, groot yskas), die kamers is ruim en daar is baie sitplek/kuierareas. Ons sal verseker weer terug wees. Daar was ook 'n welkom geskenkie wat 'n lekker verrassing was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wanda
Gleniqua Bliss Holiday Home
Baie dankie, julle was wonderlike gaste.

Nic L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

We had a lovely stay at Gleniqua Bliss Holiday Home. The set-up of the home is perfect for a getaway with a fairly large group. Accessibility to the beach was brilliant. I would comfortably recommend the home and location to friends and family. The welcome gift pack including delicious boerewors was a nice touch. Suggestions: notes on how things work at the home (eg. alarm, DSTV (only very limited channels were available), Wi-Fi access, make sure bathrooms are appropriately stocked with soap and toilet paper).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolanda J
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Great. Glenique Bliss Holiday Home is an awesome getaway for a large group. View is stunning, house is beautiful. Wanda and JP, thank you for the warm welcome. Will definitely see you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Gleniqua Drive, Glentana, Greatbrak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e061f974b7d074e68979383848ffe7f367a3e853dc68e391e8a4cd7ac13a2c92aa0b2619b7652c3c858b61a18e7c08399e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 47 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049742688255 22.305007188955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang