Gleniqua Bliss Holiday Home
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Gleniqua Drive, Glentana, Greatbrak River, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Gleniqua Bliss Holiday Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 4-slaapkamer vakansiehuis in die dorpie Glentana op die Tuinroete. Die eiendom is ideaal geleë 100 m van die strand af.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer is 'n woonstel wat deel is van die hoofhuis. Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met storte.
Die hoofkenmerk van hierdie huis is die groot toegeboude patio met glasvensters, gekombineer met oop ruimtes wat na die noordelike deel van die huis lei. Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Dit lei na die oopplan-leefarea en -eetarea wat na die omheinde area lei.
Daar is braaigeriewe op die balkon wat noord front vir gaste om te geniet.
Die verblyf is van die rooster af en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 65
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 47 Gleniqua Drive, Glentana, Greatbrak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Gleniqua Bliss Holiday Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Gleniqua Drive, Glentana, Greatbrak River, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang