Successfully reported

Glimpse of the Ocean 35056

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5200 is met aankoms betaalbaar.
Die sleutel- en breekskadedeposito word aan die huurder terugbetaal, indien daar geen skade is nie.
Let asb. op dat gaste die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word moet aanvaar om die bespreking te bevestig.
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Let asseblief daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Die huis kan ook op aanvraag twee keer per week teen 'n ekstra koste skoongemaak word, en moet gereël word met die skoonmaker.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 200
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Van Zyl Street, Tergniet, 6252, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwnWHtk6zyQoOvn7bbhhYMVLFiGGg2o7NgOiFbZF5pe4Ay0cS76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 10) 52 Van Zyl Street Tergniet 6252 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.068181 22.1945659
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang