Successfully reported
+15

Global Route House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2414 Frederik Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Global Route House bied gehalte selfsorgverblyf in 'n bekoorlike huis in 'n doodloopstraat naby Wilderness-strand.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel en 'n bank, asook 'n TV. Die glasdeure lei na 'n stoep met meubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite wat gaste in die omgewing kan geniet sluit kajakvaart, visvang, valskermsweef en voetslaan in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2414 Frederik Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2414 Frederik Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51664f742f9f89db3b313fa3277aa8fbdfd1f21f736cd1a42fd38d6df3e0123d1a3c07c86bbf9a8fa08e7c6d10427a353145?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 2414 Frederik Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.995510251656 22.61307549446
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang