Successfully reported
+15

Global Route House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2414 Frederik Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Global Route House bied gehalte-selfsorgverblyf in 'n bekoorlike huis wat in 'n doodloopstraat geleë is, met die Wildernisstrand in die nabyheid.

Dié huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 1 dubbelbed. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en die sitarea het 'n rusbank met 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasdeure lei uit na die stoep wat buitemeubels en braaigeriewe het. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar. Van die doendinge wat gaste in die omgewing kan geniet, sluit kajakvaart, visvang, valskermsweef en voetslaan in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2414 Frederik Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2414 Frederik Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51664f742f9f89db3b313fa3277aa8fbdfd1f21f736cd1a42fd38d6df3e0123d1a3c07c86bbf9a8fa08e7c6d10427a353145?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 2414 Frederik Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.995510251656 22.61307549446
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang