Gloucester House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Gloucester Road, Mowbray, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gloucester House bied gerieflike oornagverblyf in Mowbray, Kaapstad en dit is ideaal vir 'n paartjie, studente en sakereisigers.
Verblyf word in enkel- en dubbelkamers gebied en al die kamers het gemaklike beddens. Gaste deel 2 badkamers en elke badkamer het 'n stort. Twee van die dubbelkamers het en suite-badkamers met storte. Elke kamer het ook 'n lessenaar, stoel en 'n kas.
Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Daar is ook 'n tuin.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Faldiela Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 Gloucester Road, Mowbray, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Gloucester Road, Mowbray, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang