Gloucester House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Gloucester Road, Mowbray, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gloucester House bied gerieflike oornagverblyf in Mowbray, Kaapstad, en is ideaal vir paartjies, studente en sakereisigers.
Verblyf word in 'n keuse van enkel- of dubbelkamers gebied. Al die slaapkamers is ingerig met gemaklike beddens. Die kamers deel 2 badkamers wat albei storte het. Twee dubbelkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n lessenaar, stoel en klerekas.
Gaste kan volle toegang tot gratis WiFi, 'n gedeelde kombuis en 'n gemeenskaplike sitkamer wat met gemaklike rusbanke ingerig is voor 'n TV met DStv-kanale geniet. Daar is ook 'n tuin om in te ontspan.
Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Faldiela Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 Gloucester Road, Mowbray, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Gloucester Road, Mowbray, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang