Gluckman Drive Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Gluckman Drive, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gluckman Drive Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in Welkom. Die instansie is sentraal geleë naby skole en winkelsentrums.
Daar is slaapplek vir 4 gaste in 2 gastekamers. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Daar is ook 'n OpenView-TV in die portaal, 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, strykplank en strykyster.
Gaste kan in die swembad afkoel of lekker in die boma braai. Koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan besienswaardighede soos Oppenheimer Park Gholfklub en Welkom Museum besoek, of doendinge soos perdry, bergfietsry, voetslaan en visvang in die omgewing geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Carlos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 39 Gluckman Drive, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Gluckman Drive Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Gluckman Drive, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang