Gluckman Drive Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Gluckman Drive, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dié bekoorlike gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in die dorpie Welkom. Die instansie is sentraal geleë naby skole en winkelsentrums.
Die verblyf het slaapplek vir tot 4 gaste in 'n keuse van 2 gasteslaapkamers. Die lugversorgde slaapkamers is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
'n OpenView-TV, yskas, mikrogolf, eetgerei, strykplank en strykyster is ook beskikbaar.
Gaste kan in die swembad afkoel of 'n braai in die boma geniet. Tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Gaste kan besienswaardighede soos Oppenheimer Park Gholfklub, Welkom Museum besoek of doendinge soos perdry, bergfietsry, voetslaan en visvang in die area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Carlos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 39 Gluckman Drive, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Gluckman Drive Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Gluckman Drive, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang