Successfully reported

Gneiss Beachfront House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Yvonne R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Gneiss Beachfront is 'n rustige huis waar vriende en familie lekker kan kuier. Baie dankie vir 'n fantastiese naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerize L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lekker see vakansie huis! Ons het heerlik vertoef by Gneiss. Die huis is ruim en lig en daar is plek vir almal om uit te span en ook te ontspan. Jy kan die see sien van al die kamers af en ook na die strand toe stap direk van die huis af. Al drie slaapkamers is groot en die badkamers ook, niks voel beknop nie. Als was mooi skoon en die linne van goeie gehalte. Die kombuis was groot en het 'n aparte opwasarea met skottelgoedmasjien. Die stoepe met die mooiste see-uitsig was ons kuierkol en ons het heerlik gebraai bo. Gneiss is binne in 'n sekuriteitskompleks met baie goeie veiligheid en jy kan lekker stap binne in die kompleks of op die strand. Ons sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Great accommodation! Awesome stay. Definitely do it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Puik! Puik! Lieflike huis, goed uiteengesit, stoep kuiers met die mooiste view! Sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Incredible. Incredible house with awesome views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Heerlik. Ons het heerlik gebly, skoon en netjies met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kim B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Beautiful location and spacious house. We thoroughly enjoyed our stay. I would recommend electric blankets in the winter; it gets freezing cold, especially in the downstairs bedrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruanne N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Lovely stay with stunning views. Beautiful house with everything needed for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magda G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2025

Enjoyable stay would go again for a longer stay. Wonderful, peaceful and the view was amazing. Could add a few extras that were missing. Garden needs attention. Front door doesn't close properly, needs attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Holger B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Enjoyed our stay and will be back again. Very nice ocean views, house is spacious and well equipped. The facilities are more than adequate and the house is located in a secure environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22nd Street, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fbac4b4639fca1959c0bb9fc1a2045185f06faa45696ab30f3f0e784eb8cbe914653b6b82b2dbdf0afc467b585a5394baa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 22nd Street Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.720418838485 17.973424188361
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang