Goblin's Inn
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Concorde Drive, Stompneusbaai, St. Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Goblin's Inn is in die vissersdorpie Stompneusbaai naby die bekende Goblin's Creek en 2 minute se stap vanaf die strand geleë. Dit is ook naby Shelly Point, die Goue Myl, Britianiabaai en 20 km vanaf Paternoster.
Verblyf word in 4 kamers op die eerste verdieping en 2 selfsorgwoonstelle op die grondverdieping aangebied. 2 van die 4 kamers het koningingrootte-beddens en die ander 2 het elkeen 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Al die kamers het 'n see-uitsig, gratis WiFi, 'n TV met 18 kanale, 'n yskas, mikrogolfoond, lessenaar, koffie en teemaakgeriewe, 'n plafonwaaier en 'n sitarea.
Die eenslaapkamerwoonstel het 'n ten volle toegeruste kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n bad, en die tweeslaapkamerwoonstel het 'n sitarea, ten volle toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatstofie en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is 'n gemeenskaplike braai-area bo op die stoep en onder op die grondverdieping. Daar is veilige onderdak-parkeerplek agter die huis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Brett Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 159
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 7 Concorde Drive, Stompneusbaai, St. Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Goblin's Inn het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Concorde Drive, Stompneusbaai, St. Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang